Piesangbrood
By csiegling
Rate this recipe
0/5
(0 Votes)
0 Picture
Ingredients
- 125 g Margarien
- 375 ml Suiker
- 3 Eiers
- 5 ml Vanilje geursel
- 250 ml piesangpulp
- 500 ml meel
- 10 ml bakpoeier
- 1.5 ml koeksoda
- 1.5 ml sout
- 25 ml melk
- 125 ml fyn gekapte neute - opsioneel
Details
Preparation
Step 1
Klits margarien en suiker tot mooi lig van kleur. Gooi eiers een vir een by en klop goed na elkeen. Voeg vaniljegeursel by en vou piesangpulp in. Voeg droe bestanddele om die beurt met die melk by. Bak by 180C (350F) vir 1 uur.
Kan ook 125ml koppie fyn gekapte neute byvoeg
Review this recipe