Boerewors
By chrispink
Rate this recipe
0/5
(0 Votes)
1 Picture
Ingredients
- 6 kg maer beesvleis
- 1 en 1/2 kg bees brisket
- 4 eetl sout1 eetl peper
- 2 en half eetl fyn koljander
- 1 eetlepel fyn kruienaeltjies
- 1 en driekwart eetl fyn wonderpeper
- 1 en half teelepel ( 5 ml) neut (dis nutmeg)
- Vier vyfdes van 'n koppie asyn
Details
Preparation
Step 1
1. Maal beesvleis en bees brisket en meng dit.
2. Sny spek in dobbelsteentjies en voeg by die vleis.
3. Meng die speserye en sout goed en strooi dit oor die vleis.
4. Werk dit goed deur en voeg die asyn by. Laat dit 1 uur staan.
5. Knie dit goed deur en stop die groot, goed skoongemaakte worsderms
daarmee.
6. Rooster of braai die wors in 'n pan of in die oond.
Nota: Maal die vleis growwer as gewone maalvleis. Gooi sout en speserye in en meng en maak eers pattie gaar om seker te
maak dit proe.
Review this recipe