Rate this recipe
0/5
(0 Votes)
0 Picture
Ingredients
- 1/2 K margarien
- 1/2 K botter
- 1/2 t sout
- 2 t vanilla
- 1/2 K versiesuiker
- 2 K meel
Details
Servings 4
Preparation
Step 1
Room margarien, botter, sout en vanilla saam. Voegversiesuiker by en meng. Voeg meel by en meng liggies tot al die meel in gemeng is. Verkoel deeg vir 2 ure. Bak vir 12-15 min teen 325F
Review this recipe