Menu Enter a recipe name, ingredient, keyword...

Casserole: Mac 'n Cheeseburger

By

Google Ads
Rate this recipe 0/5 (0 Votes)
Casserole: Mac 'n Cheeseburger 0 Picture

Ingredients

  • 500 g Maalvleis
  • 2 K gensyde sampioene
  • 1 K gekapte rooi en geel rissie
  • 1/2 K gekapte uie
  • 1/2 K gekapte seldery
  • 1 blik (14oz) stowe tamaties, nie gedreineer
  • 1 blik ( 284ml) lae vet sampioenroom sop
  • 2 K ongekookte volgraan elmboog pasta
  • 2 E Worceshershire sous
  • 1 E chili poeier
  • 1/4 K gerasperde Cheddar kaas

Details

Preparation

Step 1

Kook maalvleis tot bruin, voeg by sampoioene, rissie, uie seldery. Kook vir 3 min. Plaas alles in 2L bak. Voeg by die res van die bestanddele, behalwe die kaas, en roer. Bak oop teen 400F (200C) tot pasta sag is +- 50 min. Strooi kaas bo-oor.

Review this recipe