Menu Enter a recipe name, ingredient, keyword...

Rhubarb Tert

By

Tannie Johanna van Vuuren

Google Ads
Rate this recipe 0/5 (0 Votes)
Rhubarb Tert 0 Picture

Ingredients

  • 2 K suiker
  • 2 E botter
  • 3 eiers
  • 4 K rhubarb gekap
  • 1 K meel
  • knippie sout
  • 2 t bakpoeier
  • 3 K melk

Details

Preparation

Step 1

Room botter en suiker saam. Klits 3 eiers in. In apparte bak sif meel, sout en bakpoeier saam. Voeg meelmengsel om die beurt met die melk by die suiker mengsel. Voeg die rhubarb by die beslag. Die geslag is bie melkerig/slap. giet in oondvaste bak en bak 1 uur teen 350F.

Review this recipe