Menu Enter a recipe name, ingredient, keyword...

Peppermint Crisp Tert - Rooies

By

Google Ads
Rate this recipe 0/5 (0 Votes)
Peppermint Crisp Tert - Rooies 0 Picture

Ingredients

  • 1 lt. room
  • 1 blik gekookte condensmelk
  • 2-4 pakkies tennis beskuitjies
  • 1 slab peppermint sjokolade - rof gerasper
  • 2 peppermint crisp sjokolades - grof gerasper

Details

Preparation

Step 1

1. Sit room vir 30-60 min in die diepvries, saam met die bak wat jy wil klits.

2. Gooi die gekookte condensmelk in die bak, druk plat met 'n meng lepel, gooi die koue room in en klits, (spat baie in die begin), klits op laag, s0 10-15 min.

3. Kry 'n bak water, dip elke koekie in die water, laat die water uitloop. Sit koekies op die bodem van die glas bak. Dan pak jy 'n laag room.

4. Sprinkle die gerasperde sjokolade bo-op room mengsel.

5. Pak 'n laag koekies maar moet nie nat maak nie, hou aan met lae pak tot bo. Versier met neute as jy wil.

Review this recipe