Add new photo
image preview
Add To Cookbooks

    Peppermint Crisp Tert - Rooies

    300
    Peppermint Crisp Tert - Rooies
    • Prep Time

      minutes

    • Cook Time

      minutes

    • Servings

      servings


    Ingredients

    • Unlock Grocery List!
    • 1

      lt. room

    • 1

      blik gekookte condensmelk

    • 2-4

      pakkies tennis beskuitjies

    • 1

      slab peppermint sjokolade - rof gerasper

    • 2

      peppermint crisp sjokolades - grof gerasper

    Directions

    1. Sit room vir 30-60 min in die diepvries, saam met die bak wat jy wil klits. 2. Gooi die gekookte condensmelk in die bak, druk plat met 'n meng lepel, gooi die koue room in en klits, (spat baie in die begin), klits op laag, s0 10-15 min. 3. Kry 'n bak water, dip elke koekie in die water, laat die water uitloop. Sit koekies op die bodem van die glas bak. Dan pak jy 'n laag room. 4. Sprinkle die gerasperde sjokolade bo-op room mengsel. 5. Pak 'n laag koekies maar moet nie nat maak nie, hou aan met lae pak tot bo. Versier met neute as jy wil.


    Nutrition

    More recipes by Johanna V.

    Member options

    By logging in, you can leave comments and rate this recipe.

    Sign In