Menu Enter a recipe name, ingredient, keyword...

Fluweelroom met Sjokolade en Rum

By

Google Ads
Rate this recipe 0/5 (0 Votes)
Fluweelroom met Sjokolade en Rum 0 Picture

Ingredients

  • 100 g. donker sjokolade
  • 250 ml. strooi suiker
  • 200 ml. kakaopoeier
  • 125 ml. rum
  • 500 ml. room
  • 4 eiergele

Details

Preparation

Step 1

1. Breek sjokolade in blokkies en plaas in 'n klein kastrol met strooisuiker, kakaopoeier, rum en 125 ml. van die room.

2. Roer oor lae hitte tot goed gemeng en glad. Verhit tot kookpunt en vewyder van hitte.

3. Klits die eiergele tot lig en dik en klits dit by die sjokolademengsel in. Laat afkoel tot kammertemperatuur.

4. Klits 250 ml van die room tot sagtepuntstadium en cou dit by sjokolademengsel in.

5. Verdeel die mengsel tussen 8 glase, bedek met kleefplastiek en sit vir minstins 6 uur in die vrieskas.

OPDIENING:
Klits oorblywende room tot dit effens verdik. Skep 'n bietjie oor elke nagereg en garneer met gerasperde sjokolade.

Review this recipe