Outydse konfytkoekies met konfyt in

By

Ingredients

  • 5 k. meel
  • 2 tlp. koeksoda
  • 2 k. suiker
  • 2 tlp. kremetart
  • 3/4 k. melk
  • 2 eiers
  • 125 g. margarien
  • sout
  • 910 g. appelkoos konfyt

Preparation

Step 1

1. Klop botter en suiker tot room

2. Roer eiers in.

3. Voeg melk wat in koeksoda opgelos is by.

4. Voeg res van bestanddele by.

5. Rol dun uit.

6. Druk met wynglas sirkles uit.

7. Meng die konfyt met 'n bietjie maiziena, dit help dat die konfyt nie uitkook as dit gebak word nie.

8. Plaas konfyt op deeg. Sit nog 'n deegsirkle bo-op, druk vas met vingers in die rondte.

9. Bak 10 min op 180 grade C of tot mooi bruin.