Gesondheidsbeskuit

240
Gesondheidsbeskuit

Photo by

  • Prep Time

    minutes

  • Cook Time

    minutes

  • Servings

    servings


Ingredients

Directions

1. Voorverhit oond tot 180 grade C. 2. Smeer 2 panner van 37x13x7 cm. 3. Sif bruismeel en sout saam. 4. Voeg suiker en semels by. Meng goed. Vryf botter in. Gooi melk by en meng goed. 5. Sit in pan en druk gelyk uit. 6. Bak vir ongeveer 1 uur. 7. Plaas op draadrak om af te koel. 8. Sny in vingers. 9. Droog uit by 100 grade C. Bak eerste 15 min by 180 grade C en stel dan af na 160 grade C.


Nutrition