Add new photo
image preview
Add To Cookbooks

    Mielietert

    800
    Mielietert
    • Prep Time

      minutes

    • Cook Time

      minutes

    • Servings

      servings


    Ingredients

    • Unlock Grocery List!
    • 60

      ml. koekmeelblom

    • 15

      ml. bakpoeier

    • 40

      ml. suiker

    • 2

      blikke geroomde suikermielies

    • 60

      ml. gesmelte margarien

    • 4

      eiers geklits

    Directions

    1. Voorverhit oond tot 180 grade C. 2. Smeer 'n oondvaste bak met margarien. 3. Meng al die bestanddele goed en gooi in bak. 4. Bak vir 1 uur of tot gaar. 5. Sny in bloke en bedien warm of koud met braaivleis.


    Nutrition

    More recipes by Johanna V.