Menu Enter a recipe name, ingredient, keyword...

Kitssjokoladepoeding

By

Google Ads
Rate this recipe 4.8/5 (8 Votes)
Kitssjokoladepoeding 1 Picture

Ingredients

  • 4 eetlepels bruismeel
  • 4 eetlepels suiker
  • 2 eetlepels kakao
  • 1 eier
  • 3 eetlepels melk
  • 3 eetlepels kookolie
  • 3 druppels vanieljegeursel
  • ’n knippie sout
  • ’n Flake, in stukke gekrummel
  • ’n hand vol gekapte neute

Details

Preparation

Step 1

1 ’n Digte degie. Meng al die droë bestanddele saam en voeg die eier, melk, olie, vanielje en sout by. Roer dit goed deur.
2 Dís nou dekadent! Voeg nou die Flake en neute by.
3 Een vir jou, een vir my…Spuit 3 koppies met Spray ’n Cook en verdeel dan die mengsel tussen die drie.
4 Vinger op die knoppie. Sit die koppies in die mikrogolfoond en verhit dit vir 3minute ophoog.
5 In ’n japtrap. Laat die poedings ’n bietjie afkoel en keer dit dan in bakkies uit.

Review this recipe