0/5
(0 Votes)
Ingredients
- Vir wiggies:
- 4 medium soetpatats
- 1 1/2 E olyf olie
- 1/4 t sout
- 1 1/2 t sesamie saadjies
- Vir sous:
- 2 E soy sous
- 2 E ryswyn asyn
- 1/4 t sesamie olie
Preparation
Step 1
Meng patats met olie en sout in die bak. Rangskik op 'n bakplaat. Bak in die oond 500F 20 min, keer een keer om. Plaas in opdien bak en sprinkel sesamie saad oor.
Vir sous meng saam soya, asyn en sesamie olie.