- 12
0/5
(0 Votes)
Ingredients
- 2 K meel
- 3/4 k suiker
- 1 E bakpoeier
- 1/4 k botter/margarien
- 1/2 t sout
- 1 K melk
- 1 K droe cranberries
- 1 eier
Preparation
Step 1
Meng droe bestanddele saam. Meng eier, melk en botter tot glad. Voeg by die meelmengsel en vou in cranberries. Meng totdat die droe bestanddele klam is.
Skep in geoliede panne. Bak teen 400F vr 15-20 min.