0/5
(0 Votes)
Ingredients
- 2 K meel
- 1/2 K suiker
- 1/2 E vlapoeier
- 1/2 t sout
- 125 g margarien
- 1 1/2 t bakpoeier
- 1 eier
Preparation
Step 1
Room botter, suiker, eier. Meng droe bestanddele by met vingers tot krummelrig. Pak in gesmeerde tertbord. bak 15 min teen 180C (350F). Krimp nie, kan in lugdigte houer gebere word.