Chocolate Chip Koekie

  • 3

Ingredients

  • 1 1/4 K gepakte bruin suiker
  • 3/4 K shortning
  • 2 E melk
  • 1 E vanilla
  • 1 eier
  • 1 3/4 K meel
  • 1 t sout
  • 3/4 t koeksoda
  • 1 K koeksoda
  • 1 K gekapte neute

Preparation

Step 1

Room suiker en shortning saam. Voeg eier, melk, en vanilla by en meng goed. voeg meel, sout en koeksoda by, meng goed. Roer choc chips en neute in. Plaas eetlepels vol op 'n bakplaat +- 7cm ver uitmekaar.

Bak teen 375F vir 8-10 min vir "chewy" koekie en 11-13 min vir 'n "crispy" koekie.