0/5
(0 Votes)
Ingredients
- 1 x 1liter bak yogurt
- 1 blik kondensmelk
- 1 pak tennis beskuitjies
Preparation
Step 1
Pak laag beskuitjies , meng yogurt en kondensmelk. Gooi oor beskuitjies. Bak nou in mikrogolf op 100% tot borrel langs kante so 3 TOT 5 min. In oond vat dit so 15min op 180.