0/5
(0 Votes)
Ingredients
- 1 3/4 K meel
- 3 t bakpoeier
- knipie sout
- 1 1/2 K suiker
- 1/2 K kakao poeier
- 1/2 K olie
- 3 eiers
- 1 K kookwater
Preparation
Step 1
Smelt die kookwater, kakoa en die olie saam. Voeg eiers by suiker, gooi meel- en dan gesmelte mengsel bo-oor. meng goed. Giet in gesmeerde 8" panne. Bak 25-30min teen 180C (350F).