Veerligte Skons

Ingredients

  • 2 K meel
  • 2 t bakpoeier
  • 1 ml sout
  • 1 K suurroom
  • 2 eiers effens geklits

Preparation

Step 1

Verhit oond 425F (220C). Meng droe bestanddele saam, meng room en eiers. Voeg alles gelyk by meel en sny met mes tot 'n handteerbare deeg vorm. Pak skons op bakplaat. Bak 12-15 min in boonste 1/3 van die oond.