shared by followers | following

Karringmelkbeskuit

Karringmelkbeskuit

Ingredients

MENG:
7 k. koekmeel
6 tlp. bakpoeier
1 tlp. koeksoda
1 tlp. sout
½ tlp. kremetart
KLITS:
2 eiers
2 k. karringmelk
1 k. suiker
125 g gesmelte botter

Directions

1. Verhit oond tot 180 grade C. 2. Voeg al die bestanddele bymekaar. 3. Druk plat in bakplaat. 4. Bak vir halfuur en sny in blokkies. 5. Draai beskuitjies om, bak vir nog 'n halfuur by 160 grade C. 6. Droog uit.

More recipes by Johanna V.

views icon 36 heart icon No one has favorited this yet. Be the first! (hide recent) (view recent)

Member options

By logging in, you can leave comments and rate this recipe.

Sign In