Directions
1. Maak margarien sag.K
2. Klop karringmelk, suiker en eiers goed saam. Voeg dit by sagte margarien.
3. Voeg droe bestanddele by. Meng en sit in 2 oondpanne.
4. Bak vir ongeveer 40 min by 180 grade C.
5. Koel eers heeltemal af, sny in vingers en droog by 100 grade C.
Baie bros wanneer warm.
See more comments