Menu Enter a recipe name, ingredient, keyword...

Spinasie Tert

By

Google Ads
Rate this recipe 0/5 (0 Votes)
Spinasie Tert 0 Picture

Ingredients

  • 300 g vars spinasie
  • 2 uie fyn gekap
  • 1 groot knoffelhuise, fyn gedruk
  • 250 g bits o'bacon
  • 250 g gladde maaskaas
  • 2 extragroot eiers
  • 25 ml fyn gekapte pietersielie
  • 6 ml wit peper
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ml paprika
  • 250 ml gerasperde chedderkaas

Details

Preparation

Step 1

1. Voorverhit oond tot 180 grade C.

2. Kook spinasie in 'n bietjie water tot net sag. Dreineer baie goed.

3. Braai uie, knoffel en bacon totdat uie sag en bacon bros is.

4. Meng res ban bestanddele en helfte van die kaas by.

5. Gooi spinase, uie - mengsel en bacon bymekaar.

6. Gooi in gesmeerde bak en gooi laaste kaas oor.

7. Bak vir 30 min.

Review this recipe