Samantha's Cheesecake
By Johanna
Rate this recipe
0/5
(0 Votes)
0 Picture
Ingredients
- 2 pakkies tennis beskuitjies
- 2 blikke kondensmelk
- 3 x250ml maaskaas
- 250 ml suurlemoensap
- 2 lt room
Details
Preparation
Step 1
1. Smelt botter en meng met krummels vir kors.
2. Druk vas in 'n gesmeerde bak groot genoeg vir 2,5lt tert.
3. Meng die res van die bestanddele goed en gooi in kors.
4. Laat oornag in yskas stol.
Review this recipe