Key Ingredient

Welcome to Key Ingredient.

Create, Collect, Cook! SEE MORE RECIPES!

Browse through millions of recipes

See More Recipes
Create, Collect, Cook!
  • Create your own
  • Start a collection
  • Share with friends and family

Ystervarkies PRINT

Ystervarkies

Ingredients

Koek
230 g (250 ml) botter
250 g (310 ml) suiker
3 eiers
420 g (750 ml) koekmeel
10 ml bakpoeier
knippie sout
250 ml melk
Sous
60 ml kakao
375 ml water
600 g (750 ml) suiker
15 ml botter
500 g klapper

Directions

Koek

Verhit oond tot 200 ˚C. Klits botter en suiker tot lig en romerig. Voeg eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging. Sif droë bestanddele saam en voeg om die beurt met die melk
by botter-mengsel. Gooi in 'n gesmeerde vierkantige pan van 22 × 22 cm en bak vir 20 – 30 minute. Haal uit en laat koud word. Sny in 25 blokkies.

Sous

Plaas al die bestanddele behalwe die klapper in 'n kastrol. Bring tot kookpunt en laat kook vir 2 minute. Doop koekblokkies in stroop en rol dan in klapper.

views icon 161 heart icon No one has favorited this yet. Be the first! (hide recent) (view recent)

Member options

By logging in, you can leave comments and rate this recipe.

Sign In