Key Ingredient

Welcome to Key Ingredient.

Create, Collect, Cook! SEE MORE RECIPES!

Browse through millions of recipes

See More Recipes
Create, Collect, Cook!
  • Create your own
  • Start a collection
  • Share with friends and family

Frikkadelle PRINT

Frikkadelle

Ingredients

3 snye dik witbrood (korsies afgesny)
125 ml karringmelk
1 eier
1 kg maer beesmaalvleis
60 ml asyn
15 ml worcestersous
125 ml vars pietersielie, gekap
1 ui, gerasper
15 ml sout
15 ml fyn koljander
2 ,5 ml matige kerriepoeier
paar draaie varsgemaalde swartpeper

Directions

Verhit oond tot 180 °C. Week brood in karringmelk en maak goed fyn. Voeg die res van die bestanddele
by en meng goed deur met ’n vurk. Maak 16 tot 20 frikkadelle. Pak in ’n gesmeerde oondbak (nie te styf teen mekaar nie) en bak vir 45 minute tot lekker bruin. Of maak ’n bietjie sonneblomolie in ’n braaipan
warm en braai die frikkadelle in twee sarsies stadig daarin tot gaar.

views icon 160 heart icon No one has favorited this yet. Be the first! (hide recent) (view recent)

Member options

By logging in, you can leave comments and rate this recipe.

Sign In