Key Ingredient - digital recipes. real cooks.

Mikrogolf Kaaskoek sonder kaas

Yields: 0 servings

Ingredients

500 ml plain yoghurt
1 blikkie kondensmelk
1 pak tennis beskuitjies - maak kors met bietjie botter wat warm gemaak is

Directions

Meng yoghurt met kondensmelk , gooi in kors , bak in mikrogolf vir 3-4 min! vol krag. Kan ook 3 eetlepels grenadella pulp in die mengsel ingemeng en dis heerlik!!