Key Ingredient

Welcome to Key Ingredient.

Create, Collect, Cook! SEE MORE RECIPES!

Browse through millions of recipes

See More Recipes
Create, Collect, Cook!
  • Create your own
  • Start a collection
  • Share with friends and family

Aarbeitert PRINT

Aarbeitert

Ingredients

1 koppie "graham crackers"
4 koppies aarbeie, gesny
1 koppie en 30 ml suiker
2 ml sout
1 pakkie ongegeurde gelatien
7 ,5 ml vaniele geursel
125 ml eierwitte
¼ teelepel kremetart

Directions

Verhit die oond tot 190 C of 375 F.
Bespuit n tertbak met cooking spray.
Druk die kors mooi vas op die bodem en aan die kante van die tertbak.
Bak dit vir 15 minute en verwyder.
Maak 2 koppies aarbeie fyn en voeg 'n koppie suiker en die sout by in n pan oor medium hitte.
Bring dit tot kook punt en voeg die gelatien by.
Roer dit tot dit opgelos is.
Verwyder dit van die hitte en voeg die oorblywende aarbeie en 5 ml vanielje by.
Klop die eierwitte en die kremetart tot horingkies vorm.
Voeg die oorblywende suiker en vanielje by en klop tot dit styf is.
Skep die aarbeie bo-op die kors en smeer die eierwit oor.
Bak vir 12 minute. Plaas dit in die yskas vir ten minste 3 ure voor dit voorgesit word.

views icon 13 heart icon No one has favorited this yet. Be the first! (hide recent) (view recent)

Member options

By logging in, you can leave comments and rate this recipe.

Sign In